Description
Die trekker onder die boom, die hond en lammetjie in die gras, beeste en eende by die dam en die son wat sak agter die windpomp.
Lessenaarmat, 78 x 30 cm, gesublimeer sodat die kleure nie afslyt nie. Gladde bo-kant vir jou muis, rubber onderkant wat nie gly nie.





Reviews
There are no reviews yet.