Description
Sonneblomme, ‘n beesskedel, ‘n warm koppie koffie en die gereedskapgordel onder die lanternlig. Plaas-gesellig op jou lessenaar.
Lessenaarmat, 78 x 30 cm, gesublimeer sodat die kleure nie afslyt nie. Gladde bo-kant vir jou muis, rubber onderkant wat nie gly nie.





Reviews
There are no reviews yet.