Description
Hoed en werkshandskoene op die bank, ‘n warm beker koffie en die beeste in die veld. Koffie eers, dan die res van die dag.
Lessenaarmat, 78 x 30 cm, gesublimeer sodat die kleure nie afslyt nie. Gladde bo-kant vir jou muis, rubber onderkant wat nie gly nie.





Reviews
There are no reviews yet.