Description
Perde wat by die ou skuur en windpomp verbydraf, in ‘n outydse sepia-styl. Rustig, klassiek en reg vir enige kantoor.
Lessenaarmat, 78 x 30 cm, gesublimeer sodat die kleure nie afslyt nie. Gladde bo-kant vir jou muis, rubber onderkant wat nie gly nie.





Reviews
There are no reviews yet.