Description
Die trekkerwiel, die mielieland, die bees by die hek en die windpomp teen die sonsondergang. Die hele plaaslewe op een lessenaarmat.
Lessenaarmat, 78 x 30 cm, gesublimeer sodat die kleure nie afslyt nie. Gladde bo-kant vir jou muis, rubber onderkant wat nie gly nie.





Reviews
There are no reviews yet.